“Dit gaan oor liefde en stry – daardie gevoel wat jy kry wanneer jy en jou ander helfte woorde het. Wanneer jy so lief is vir iemand, maak dit egter nie saak of julle argumenteer of kwaad is vir mekaar nie, want julle staan saam en kies mekaar elke dag. Liefde deur dik en dun”